Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Category: About Us

  • Baie beïndruk met Nikon D90

    Ek het nou al ‘n bietjie kans gehad om met my Nikon D90 te speel. Ek moet sê ek is baie beïndruk. Hierdie foto het ek nou die aand in die donker geneem en tog was daar meer as genoeg detail in die foto. Hy is ook heelwat makliker en vinniger om te hanteer as…

  • Ek het het vandag fotos gaan neem met my splinternuwe Nikon D90. Die kamera is die 1ste DSLR wat video kan neem maar dis glad nie hoekom ek hom gekoop het nie. Ek het niks verwag van die video nie, maar toe Elke en Gustav in die bootjie gesit en gesels het het ek gedink…

  • Na ‘n baie besige seisoen het ons drie (Ek, Lené en Elke) laas week ‘n vakansie in die Klein Karoo gehad. Ons het besluit om in Oudtshoorn te bly want dit is redelik sentraal vir ‘n klomp aktiwiteite in die omgewing. Ons het gebly in self-catering eenhede by Klienplaas. My indruk was baie positief –…

  • Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt:…

  • Met die bou van ons huis (wat nou uiteindelik klaar is) het ons minder (eintlik te min) aandag gegee aan ons tweede baby: Die Red Apple. Maar nou is dinge weer aan die gang. Hier is van die verbeterings wat ons in die laaste paar weke aangebring het: Dranklisiensie (whooohooo – uiteindelik!) Kinder area (Jungle…

  • Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die…

  • Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou. Nou geheel en al uitgeput, maar daar is nog baie om te doen!

  • On Tuesday several major fires occurred in the Eastern Cape (partly because of a serious drought). One of these fires burned right through our neighborhood. Somebody (Rudi Beukes) had to literally run through the flames to grab Elke and her nanny from the house. The smoke and the flames were so bad that people told…

  • Hier is die 1ste foto van Oscar (amptelike naam Oz of Aquador). Hy is ‘n opregte (met pampiere) Duitse Herdershond. Hy is geteel in Port Elizabeth en is gebore op die 4de April 2008 (dit maak hom amper 4 maande oud). Sover is ek baie beïndruk met sy geaardheid; ek dink hy gaan ‘n goeie…

  • Ek is ‘n groot aanhanger van Apple se goed. In Engeland het ek ‘n Nano gekoop en dit was fantasties – ek gebruik hom nou nog; by die werk gebruik ons iTunes as ons musiekspeler en ek het onlangs oorgeskakel na Safari as my amptelike browser. Apple se ontwerp is net eenvoudig die beste ,…