En die groen gras groei daarom

Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die begin van Desember hier aan te kom. Dit is nogal ‘n smart stel. Volle leer; word die Cybele reeks genoem. Ek kan nie wag nie. Dit voel terrible om nie ‘n plek te hê om sag te sit nie. Ons reuse nommer (6) is ook nou opgesit en dit lyk baie nice. Kudos vir Lene.

Van ontwerp stadium af het ons die huis beplan om die grasperk. Tot nou toe moes ons maar visualiseer, maar ons grasperk begin uiteindelik na iets lyk. Maar ek dink oor so 2 maande gaan hy rêrig mooi wees.

Om nog reg te maak? Sjoe dis nog ‘n te lange lys. Prioriteite is die agterste skuifdeur, plaveisel op die agterste stoep en die binne deure oorhang. As die goed eers reg is dink ek sal ek ‘n mate van rus vind.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: