Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Category: About Us
-
Ek en Lene het in 2006 terug Suid-Afrika toe gekom om ons eie besigheid, Die Red Apple – ‘n padstal/restaurant, te begin. Ons het albei goeie werke gehad in Engeland. Ek het so op ‘n manier vir myself gewerk as ‘n konsultant, maar dit was verseker nie my eie besigheid nie. Ons het ons eie…
-
My droom gisteraand – ‘n strange ene – het so gegaan: Ek en ‘n klomp mense onder andere my groot vriend Thinus kuier by vreemde mense – almal slaap in een groot vertrek. Daar is ‘n vrou wat van Shari, my niggie praat. Ek sê toe vir haar dat Shari my niggie is. Shari is…
-
Vandat ons huis in 2008 klaargebou is het ek as ‘n totale leuk begin tuinmaak. Wel ek besluit, maar die tuinjong doen die “maak”. Ek moet sê ek vind dit ongelooflik stimulerend. Ek probeer so veel inheems gaan as wat ek kan, maar ek het ‘n paar uitheemse plante ook. Soos enigeen in die omgewig…
-
After another hectic season we eventually went on holiday for 8 days. We stayed at Dune Park resort between Keurboomstrand and Plettenberg Bay. It is a very nice spot and the duplex units (2 bedroom, double storey) are very attractive, neat and certainly big enough for a family of four, like ours. It is just…
-
I’ve been a reluctant customer with BSmart for over a year now. I am bound by a contract I signed with them, but my attorney says that hopefully I might be able to get out. If and when I do I will NEVER EVER do business with this highly unethical company again. It was my…
-
Ek het vandag onwillig my lidmaatskap aan AfriForum opgesê. Dit was vir my ‘n moeilike besluit gewees. Ek is deur van my vriende gewaarsku dat Afriforum nog steeds die verkramptes is, net in ander gewaad. Ek het dit nie geglo nie en het lekker groot gepraat oor al Afriforum se indrukwekkende oorwinnings in die hof…
-

‘n Week gelede is my vriend Juan Jansen koelbloedig vermoor. Hy en sy vrou, Nelmarie, was op pad om kontant van hul besigheid, die Sunshine Coast Spar, in te betaal, toe 4 swart rowers hom doodgeskiet het NA hy vir hulle die geld gegee het. Dit het die hele gemeenskap geskok en vir ons onmiddelike…
-
Hierdie vraag duik nou weer in my gedagtes op nadat ek van ‘n goeie vriend verneem het dat hulle Elliot Mashile, voorsitter van die Oos-Kaap se drankraad moes omkoop om hulle lisensie te kry. Blykbaar het die vark ‘n moerse fancy kar en ‘n moerse salaris, maar hy het nie geld vir petrol in sy…
-
Elke en Gustav was gister in hul 1ste konsert gewees. Elke het vrek baie uitgesien daarna en sy het dit regtig terdeë geniet. Soos julle op die video sal sien het sy ‘n lang gehad want sy gaap kompleet soos ‘n minister in die Parlement. Sy is nog net 2 weke in die skool en…
-
Ek dink Boesmans groei nou die vinnigste in ‘n vrek lang tyd. My Pa het die Red Apple Liquor Store in die laat 90s gebou. Die het van tyd tot tyd huurders gehad maar dit was meer leeg as vol. Die 1ste besigheid wat ‘n regtig ‘n sterk huurder geword het was Cecil en Yvonne…