I’ve been a reluctant customer with BSmart for over a year now. I am bound by a contract I signed with them, but my attorney says that hopefully I might be able to get out. If and when I do I will NEVER EVER do business with this highly unethical company again.
It was my own fault to an extent for not having read the contract as well as I should have, but I blame their salesmen. They use an aggressive sales technique by bullying customers into signing without the customer having the chance to read the contract. This practice is completely illegal in the UK and should be here as well. They are also dishonest when first engaging the customer by pretending to be Telkom engineers who claim to be able bring down your phone costs. The salesmen I dealt with promised me that you can cancel the contract and within 24hrs they collect the equipment. However when I tried this I was told that the contract is for 5 years!!! After having looked at the contract this does seem to be the case, but I took the word of the seemingly reputable salesman. My bad!
They are also very devious by having ABSA finance on the contract instead of them, I’m certain they did this knowing full well that their legal costs would be huge as everyone would be challenging them in court. Instead it is ABSA, with deep pockets, that you have to fight. I think ABSA are not entirely innocent in this matter either. I don’t think they are doing enough to enforce good business practice by BSmart.
The most recent problem relates to a faulty PABX unit (was damaged by lightning) that they say I have to pay for. This is yet another attempt at squeezing more money from an already paying customer. As I have a service agreement with them, surely they are responsible for the upkeep of THEIR equipment.
I urge anybody to save yourself a lot of trouble and money by avoiding BSmart at all costs. This is a dishonest unethical company that won’t hesitate to extract as much as they can without providing adequate service. This is certainly not just my ranting, take a look at BSmart on HelloPeter.com; you’ll see that they have no “happy” faces and 21 “unhappy” faces next to their name.
Another one of their salesmen came round to me office recently not knowing I was already an unwilling customer. Needless to say I forcibly removed him from my office.
Die fynskrif is altyd die probleem.
Die ander dag was hier twee gladdebek mannetjies wat fantastiese prentjies geskets het oor die sisteem, en heeltyd ontwyk hulle my vraag oor wat alles sal kos.
Uiteindelik kon ek uit hulle kry dat dit iets soos R5000 is – vaarwel menere. Julle kom vertel Telkom besteel ons, maar hel, soveel geld is ook steel, veral as dit nie duidelik aan die begin gestel word nie!
Hi, ja, die klomp het ons ook ingeloop, maar ons het terugbaklei en hulle uit en uit daarop gewys dat hul besig is om die mark te versmoor a.g.v hul besigheidsaanslag. Ons het die NEC produk gekoop en was besig met afbetaling oor 5 jaar toe word ons weereens lastig geval met ‘n “opgradering”, die Mitel sisteem, nog ‘n afbetaling oor nog 5 jaar. Nou by ons het Imperial Bank vir Centratel gefinansier en Centrafin weer vir B Smart Communications, soos ons dit verstaan. Wel ons het dit reggekry om die kontrak te beeindig, obviously na ‘n lang gesukkel en omrede daar op ons 1 kontrak reeds ‘n vervalsde handtekening ook was en dit het ons eers besef toe die kontrak al ouer as ‘n jaar was. Ons het van Imperial Bank, die einde van die chain, begin baklei. Die 2 kontrakte sou ons aan die einde van die dag tot R 84 000 beloop. Ons bure vir wie ons die NEC produk aanbeveel het sukkel tot vandag nog om die kontrak gekanselleer te kry. Hul het glo ‘n brief van die Centratel/Centrafin mense gekry waarin hul glo bevestig dat hul opgehou besigheid doen het met B Smart Communications en dat ons bure nog steeds verplig is om die Mitel kontrak te betaal. Vir wie werk Eric Mboso, vir B Smart of vir Centratel/-fin/-com, want sy e-mail adres lees @centracom? Volgens B Smart het hul 1500 kliënte en net 3 ontevrede kliënte, blah, blah, blah… Eric Mboso wou deur ons bure geweet het wie die ander ongelukkige kliënte is waarvan ons weet, maar ek het hul gesê dat ek hul nie van die name sal voorsien nie, want as hul wil regmaak wat hul verbrou het dan beveel ek hul aan om by al 1500 kliënte deur die land, damage control te gaan doen. Jip! Hoeveel ongelukkige mense is daar buite. Nuwe maatskappye wat ook die produk wil verkoop word summier weggejaag, nie net van sekere kantore nie, maar selfs uit sekere areas a.g.v B Smart Communications. B Smart stel hulself op soveel verskillende maniere bekend dat jy nie weet wanneer dit weer hul gevreetjies is wat weer voor jou deur gaan staan nie. Pasop mense hul teiken veral die kleiner maatskappye, Engineering shops, Earthmoving companies, Glass companies, Motor repair companies, Spraypainting companies, Motorcycle companies, Diesel companies en nog baie ander … Pasop hul is orals. Pas Close (55), @TEL Communications, Nexgen, Geocom, en wie ookal nog. Kyk en kyk mooi. Ons het ‘n nuwe leuse by ons firma: Sê ‘n Slag NEE vir Kontrakte. Ek moet net by sê. Ons sê nie al die maatskappye is so skelm en agterbaks en gladdebek nie, maar voordat jy enigsins oorweeg om met ‘n kommunikasie firma in die toekoms besigheid te doen, vra hul wat is hul ICASA (International Communication Assosiation of South Africa) nommer, al hul produkte verkoop moet hul ‘n nommer hê en as hul kabels lê moet hul blykbaar ‘n ander nommer daarvoor hê. Wees gewaarsku. Moenie dieselfde slag aftrap nie. Prokureurs baklei nie deesdae vir jou nie jy moet die maar self doen, want voordat hul nog ‘n telefoon oproep maak om uit te vind waaroor alles gaan of selfs net op die internet gaan kyk (hellopeter.com / B Stupid), moet jy eers ‘n mandaat teken, en dan vergeet hul nog om die mandaat vir jou te stuur. Sterkte vir almal wat nou nog sukkel en gaan sukkel met Centrafin a.g.v B Smart Communications, maar dit is tog Centratel wat die produk verkoop aan M Tech (Telecoms). Mense jul moet dieper kyk as net die mense wat die produk by jou deur kom bekendstel of aan jou probeer afsmeer. Asseblief ons kan nie bekostig om in vandag se moeilike finansiële tye ons blind te staar teen die skelms daar buite nie. Voorspoed. Ons het Die Burger se Kampvegter, Zelda Jongbloed, ook gevra om bietjie rond te vra wat die algemene gevoel is daarbuite … Ons kyk maar of daarvan iets kom.
Hi daar kan enigiemand my laat weet waar kan ek met B Smart se mense in aanraking kom. Die telefoon nommers wat ek het, bestaan nie meer nie en ek moet dringend met hulle praat.
Laat weet my asb so gou moontlik, enig iemand.
Baie dankie.
Hi daar. Alles wat mense voor my gese het, het alles ook met my gebeur. Ek baklei met almal, en niemand kan my help nie. Ek het my besigheid al n jaar terug verkoop, en betaal nogsteeds vir centrafin. Ek praat nou met Nedbank wat oor gevat het en hulle is klip hardegat met my, al hoe mooi ek vir hulle probeer verduidelik wat met my gebeur het. Almal wil net geld he, maar ek betaal nou al vir n jaar aan goed wat nie eens myne is nie en ek weet ek gaan nie my geld terug kry by hulle nie. Hulle het vir my n special settlement aangebied wat n belaglike prys was, so by die R40 000.
As iemand daar buite vir my kan reed gee wat om te doen, sal dit opreg waardeer work
Dankie
Ive also been scammed by B Smart. Can anyone help?
Regards
Erroll de Wet
082 928 1001
Errol gaan sien ‘n prokureur so gou as wat jy kan. Moenie die fout wat ek gemaak het om te lank te wag nie. Ek glo met die kredietwet en die CPA sal jy moontlik ‘n sterk saak he, maar praat met ‘n prokureur. Hoop jy kom reg; hierdie ouens is ware bliksems!
Hi Attie. Ek is ook in die B smart ding ingetrek.
Kon jou prokureur jou to uit kry?
Hoe maak ek. Ek betaal jaaare vir n ding wat nie werk nie, en B Smart het verdwyn.
Ek betall elke maand oor n duisend rand anna Absa en Vox vir absoluut niks…
Help asb, enige raad?
Groete
Willie
Gaan sien BESLIS ‘n prokureur. Die kanse is baie goed dat jy daaruit kan kom, maar moenie summier net ophou betaal nie; dit is ‘n fout wat ek gemaak het. Terloops hierdie is my opinie – ek is nie ‘n regspersoon nie.
2011 was ek in ongeluk betrokke op aandring van mutual en federal is voertuig in gesleep op hul onkoste na drie maande weier mutual en federal om insleep diennte te betaal
Ek soek ook hulp om met hierdie mense te gesels. Al die tel nommers werk nie. As enige iemand ander nommer het, stuur asseblief vir my. Baie dankie
(Ek het tel 021 982 5069; 0212 969 6100; 021 929 6101; 0836419006; 0315627230
Hierdie is ‘n gesiglose klomp skelms en moet uit die sameleweng verweider word, ek was gelukkig om na 5 jaar uit die kontrak te kom en my toerusting te hou. Ek het vir hulle klein bedrag aangebied en gese dit is al wat hulle sal kry of ek stuur my toeristing terug waarvoor hulle nie ‘n sent sal kry op die einde nie.