Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Category: Photography
-

Ek en die twee prinsesse het gister middag na werk ‘n draai by die strand gemaak. Dit was ‘n fantastiese middag gewees en ek het hierdie mooi winter fotos geneem.
-

On March 29, 2010 I took some Dreamscape/Seascape photos at Cape St Francis, Eastern Cape that I’m really proud of. I knew it was going to be full moon and I had planned the shoot as taught by Hougaard Malan on one of his courses. I used a Nikon D90 with an 18-200mm lens at…
-

‘n Week gelede is my vriend Juan Jansen koelbloedig vermoor. Hy en sy vrou, Nelmarie, was op pad om kontant van hul besigheid, die Sunshine Coast Spar, in te betaal, toe 4 swart rowers hom doodgeskiet het NA hy vir hulle die geld gegee het. Dit het die hele gemeenskap geskok en vir ons onmiddelike…
-

Ek het nou al ‘n bietjie kans gehad om met my Nikon D90 te speel. Ek moet sê ek is baie beïndruk. Hierdie foto het ek nou die aand in die donker geneem en tog was daar meer as genoeg detail in die foto. Hy is ook heelwat makliker en vinniger om te hanteer as…
-
Ek het het vandag fotos gaan neem met my splinternuwe Nikon D90. Die kamera is die 1ste DSLR wat video kan neem maar dis glad nie hoekom ek hom gekoop het nie. Ek het niks verwag van die video nie, maar toe Elke en Gustav in die bootjie gesit en gesels het het ek gedink…
-
Na ‘n baie besige seisoen het ons drie (Ek, Lené en Elke) laas week ‘n vakansie in die Klein Karoo gehad. Ons het besluit om in Oudtshoorn te bly want dit is redelik sentraal vir ‘n klomp aktiwiteite in die omgewing. Ons het gebly in self-catering eenhede by Klienplaas. My indruk was baie positief –…
-
Toe ek grootgeword het was die Boeresport een van die beste goed omtrent Desember vakansies by Boesmans. Ek is seker dit was altyd op die 1ste gewees, maar die jaar was dit die 31ste Desember. Die Boeresport word afgeskop deur ‘n marathon tussen Boesmans mond en Kwaaihoek. Daarna is dit naellope en die oggend hoogtepunt:…
-
On Monday, 1 December Jupiter, Venus & the Moon was in the same area of our night sky. This is a relatively (to us) rare occurrence, the next time this is expected to happen is in 2057 when I’ll be 84!! The really good thing about this event is that it is entirely visible with…

