Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die geleentheid gebruik te maak om ‘n paar fotos van Cara in ons tuin (wat nou ook baie mooi lyk) te neem. Hierdie is die bestes van die lot.
Cara in ons tuin

Leave a Reply