Beeldskone Boesmansriviermond

Op dae soos vandag besef ek dat ons terugkeer na Suid-Afrika ‘n briljante besluit was. Dit is rêrig ‘n skouspelagtig aand. Dit is warm; daar is nie ‘n briesie in die lug nie en die rivier se water is soos ‘n dam.

Dit was net so lekker op Boesmans se ou strand gewees – al die vakansiegangers wat nog oor is het almal af rivier toe gekom want dit was net eenvoudig onweerstaanbaar.

So ‘n ondervinding is prysloos en tog verniet. Snaaks nê?

Ek voel net jammer vir die vakansiegangers wat besluit het om vroedr huistoe te gaan oor die wind. Dit was erg hierdie jaar, maar in die Oos-Kaap moet jy maar geduldig wees met die wind.

Vir Boesmansriviermond fotos en ander goed gaan kyk na die Boesmansriviermond webtuiste.

One thought on “Beeldskone Boesmansriviermond

Add yours

  1. Hallo Attie,
    Baie geluk met jou verjaardag more. Hoop jy gaan ‘n lekker dag he. Mag jy baie voorspoedig wees en al jou drome waar word.
    Ek stuur maar nou al vir jou die boodskap want teen more gebeur daar dalk weer ‘n honderd en tien dinge of ek het vergeet, word ook maar oud.
    Stuur vir my jou e-pos adres want ek wil vir jou ‘n foto stuur van my spannetjie wat vir jou “veels geluk liewe maatjie sing”
    Groete,
    Koos Viljoen

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: