Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Ek het ontdek dat die eerste Heunis in Suid Afrika was Hermanus Heunis. Hermanus Heunis was gebore op die 19de 1798 in Leiden, Nederland. Hy’t Suid-Afrika toe geimmigreer in 1798 (toe hy 30 jaar oud was).

Dit beteken dat ons lot nou al 207 jaar lank in Suid-Afrika is.

Hermanus het sommer in sy eerste jaar in SA met Maria Catherina Gerber getrou. Hulle het toe die volgende jaar hulle eerste kind gehad.

Hermanus is 15 jaar later oorlede. Hy het al 15 jaar van sy lewe in SA in Swellendam gebly.

Ek het ‘n search gedoen vir Heunisse in Leiden, maar ek het niks gekry nie. Ek wonder wat het met die res van die Heunisse geword?

Posted in

4 responses to “Heunis opvolg: die 1ste Heunis in Suid-Afrika”

  1. Anonymous Avatar
    Anonymous

    Ek het gehoor al die Heunisse is Australie toe gestuur om een of ander rede? LenT

    1. Attie Heunis Avatar

      Ha-ha! Wat jy nie besef nie is dat JY ook nou ‘n Heunis is.

  2. Gert Heunis Avatar
    Gert Heunis

    Ek het taamlike navorsing oor Heunisse gedoen. Was oorspronklik Heunisch uit Duitse oorsprong. Gekoppel aan wynlande. Skakel gerus indien u meer info verlang.

    1. Wynand Heunis Avatar
      Wynand Heunis

      Is dit moontlik om asb. meer inligting aan my te stuur rakende die familie navorsing

Leave a reply to Attie Heunis Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.