Heunis opvolg: die 1ste Heunis in Suid-Afrika

Ek het ontdek dat die eerste Heunis in Suid Afrika was Hermanus Heunis. Hermanus Heunis was gebore op die 19de 1798 in Leiden, Nederland. Hy’t Suid-Afrika toe geimmigreer in 1798 (toe hy 30 jaar oud was).

Dit beteken dat ons lot nou al 207 jaar lank in Suid-Afrika is.

Hermanus het sommer in sy eerste jaar in SA met Maria Catherina Gerber getrou. Hulle het toe die volgende jaar hulle eerste kind gehad.

Hermanus is 15 jaar later oorlede. Hy het al 15 jaar van sy lewe in SA in Swellendam gebly.

Ek het ‘n search gedoen vir Heunisse in Leiden, maar ek het niks gekry nie. Ek wonder wat het met die res van die Heunisse geword?

4 thoughts on “Heunis opvolg: die 1ste Heunis in Suid-Afrika

Add yours

  1. Ek het taamlike navorsing oor Heunisse gedoen. Was oorspronklik Heunisch uit Duitse oorsprong. Gekoppel aan wynlande. Skakel gerus indien u meer info verlang.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: