Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
recent posts
about
Category: Potgooi
-
Ons is uiteindelik weer op die lug. Ons wei maar net die nuwe jaar in. Potnotas: Kalahari Gemsbok Park photos Ricky Gervais podcast Laat weet van julle! of laai af.
-
Lekker Kersfees! of laai af.
-
Gorillaz, Dubya, ProtoPage, Roland Schoeman, TWiT en nog meer. Potnotas: Die Poepol (Dubya) se idieë van die Amerikaanse Konstitusie Gorillaz ProtoPage Microsoft se Local Live Microsoft se Max Wildlife Photographer of the Year (met fotos) of Laai af.
-
Ons gesels oor die Kalahari woestyn, die Heunisse, ons potgooi verkeer en nog ander goed. Potnotas: Firefox 1ste Heunis of laai af.
-
Attie blaas stoom af oor Afrikaanse skole en ons gesels oor ‘n paar nuwe rugby sites, die Sony Bravia advertensie, Clapham vuurwerke en ‘n hele klomp techie goed. Potnotas: Sony Bravia advertensie BokRugby.com Sony Rootkit Clapham Common vuurwerke fotos Fair Trade in Tourism South Africa Adobe Photo Elements 4 die uitstekende Security Now! podcast of…
-
Ons gesels oor Flock, Corné Krige se boek, “The Traveller”, “History of Violence” en ‘n paar nuus items. Potnotas: Suid Afrikaners doen goen in Engeland Greenpeace maak ook foute The Traveller deur John Twelve Hawks Flock History of Violence My mees waardevolle link of laai af.
-
Attie vat houe namens die Bulle en ons gesels oor omgewingsake, Serenity (die fliek), Afrikaans in skole, en ‘n klompie ander potgooie. Potnotas: Nuwe mikrofoon Keo se siening oor die Bulls vs Vrystaat Walvisse en Sonar My trofeejag brief Kew Gardens fotos Serenity (die fliek) Afrikaanse skole Charles Joubert se potgooi Wally McClure se ASP.NET…
-
Ons gesels ‘n bietjie oor Suid Afrikaanse- en werêldnuus, ‘n paar techie goed en bespreek SA se negatiewe beeld in die Britse media. Verwysings: Wesley Moodie wen! en Walk for Wildlife (WWF) en Groot Wit Haaie swem vêr en Google Desktop en Halo, die fliek of laai af.
-
Ons gesels oor die week se Suid Afrikaanse- en werêldnuus en bespreek skole in die Oos-Kaap en ‘n paar flieks wat ons gekyk het. Verwysings: Hoër Volkskool, Graaff-Reinet en Welcome to Sarajevo en Crash en Apple iPod Nano en Freedom of Information victory of laai af.
-
Ons gesels oor Kyknet/Kuduclub se JA, Hoekom ons en ander Londen toe kom, Wolf Brother, Londen dieretuin, Flickr, Google Blog Search en nog meer. Verwysings: kykNET en Wolf Brother (boek) en Londen dieretuin en Blou Bulle en Flickr en My Flickr bladsy en My blog (scroll af om die flickr ad te sien) Google Blog…