Ons gesels ‘n bietjie oor Suid Afrikaanse- en werêldnuus, ‘n paar techie goed en bespreek SA se negatiewe beeld in die Britse media.
Verwysings:
- Wesley Moodie wen! en
- Walk for Wildlife (WWF) en
- Groot Wit Haaie swem vêr en
- Google Desktop en
- Halo, die fliek
of laai af.
Leave a Reply