Attie vat houe namens die Bulle en ons gesels oor omgewingsake, Serenity (die fliek), Afrikaans in skole, en ‘n klompie ander potgooie.
Potnotas:
- Nuwe mikrofoon
- Keo se siening oor die Bulls vs Vrystaat
- Walvisse en Sonar
- My trofeejag brief
- Kew Gardens fotos
- Serenity (die fliek)
- Afrikaanse skole
- Charles Joubert se potgooi
- Wally McClure se ASP.NET podcast
of laai af.
Leave a Reply