Afrikaner gemarginaliseer in Springbok bestuur

Die naweek het ek net weereens besef dat daar ‘n besliste poging is om die Afrikaner te marginaliseer in Springbok Rugby. Op die oomblik is die oorgrote meerderheid van spelers in Suid-Afrika Afrikaners; 73% (11 uit 15) van die Springbokke is Afrikaners en ek vermoed dis nog meer in Provinsiale rugby. En tog is daar net Een Afrikaner (uit 13) op die Springbok Bestuur.

Ek sou geen pyn hiermee hê as die ander 12 mense op meriete daar was nie, maar almal in Suid-Afrika weet dat Springbok Rugby een van die goed is wat die ANC teiken om die Afrikaner nog meer te marginaliseer. So ek is seker die ANC tesame met Oregen “Quota” Hoskins doen alles in hul vermoë om die Afrikaner uit die bestuur te hou. Dis eintlik pateties as ‘n mens dink dat hulle tog op Afrikaners staat maak om die REGTE werk te doen – namens wedstryde te wen.

Dis eintlik ‘n mikro-weergawe van ons land, dan nie.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: