
Ons het die naweek saam met vriende (Mike en Tanya Smuts & Sven en Katinka Ladewig) op Lowestoffe by Hogsback gespandeer. Dit is ‘n asemrowende deel van die Oos-Kaap. Die legende is dat dit die laaste plek is waar feetjies nog natuurlik voorkom š
Soos die foto aandui het die kinders (vlnr. Mia, Gustav & Elke) die plaas atmosfeer ingedrink.
Dankie baie dankie Kwitansie!
Leave a Reply