Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Mia, Gustav & Elke
Mia, Gustav & Elke

Ons het die naweek saam met vriende (Mike en Tanya Smuts & Sven en Katinka Ladewig) op Lowestoffe by Hogsback gespandeer. Dit is ‘n asemrowende deel van die Oos-Kaap. Die legende is dat dit die laaste plek is waar feetjies nog natuurlik voorkom 🙂

Soos die foto aandui het die kinders (vlnr. Mia, Gustav & Elke) die plaas atmosfeer ingedrink.

Dankie baie dankie Kwitansie!

Posted in

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.