Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Ons het verneem dat daar binnekort n’ splinternuwe potgooi die lig gaan sien. Alle sterkte Eben!

Attie & Lené

Posted in

4 responses to “Nuwe potgooi”

  1. Anonymous Avatar
    Anonymous

    Bestaan julle show nou nog? Klink asof julle op pad terug S.A. toe is? Wat gaan aan? Luister gereeld en mis die potgooie…

  2. Anonymous Avatar

    Bestaan julle show nou nog? Klink asof julle op pad terug S.A. toe is? Wat gaan aan? Luister gereeld en mis die potgooie…

  3. Meneer Niemand Avatar
    Meneer Niemand

    Dankie ouens! Ons het nou eers maar in die nuwe dorpie gevestig. Het nou rekenaar en my mikrofoon en sal volgende week probeer om ene GOOI. Sal waarskynlik vir Johan vra om dit vir my op sy webwerf te plaas, OF ek doen dit op my eie ene.

  4. Eben van Renen Avatar

    Dankie ouens! Ons het nou eers maar in die nuwe dorpie gevestig. Het nou rekenaar en my mikrofoon en sal volgende week probeer om ene GOOI. Sal waarskynlik vir Johan vra om dit vir my op sy webwerf te plaas, OF ek doen dit op my eie ene.

Leave a reply to Meneer Niemand Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.