‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word?
Skakels:
- Martin Dreyer, jou beaut!
- Kiwi sondes en Jean de Villiers as kaptein
- Bokke wen Parys 7s
- Bitter pil vir die Engelse
- Afrikaans in Engeland
of laai af.
Baie van die RSG potgooi praatjie is op Charles se podcast.Jan
Baie geluk julle twee. Meisies is die soetste, wel tot nou toe vir ons.R&S
hallo , ik ben julie ,ik kom uit belgië en ik zoek iem and uit afrika om mee te mailen (epos mee te sturen)wil jij me mailen ? veel belgische groetjesxxxJulie->>> coolsjulieke@hotmail.com
hallo , ik ben julie ,ik kom uit belgië en ik zoek iemand uit afrika om mee te mailen (epos mee te sturen)wil jij me mailen ? veel belgische groetjesxxxJulie->>> coolsjulieke@hotmail.com