Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
recent posts
about
Category: Nature
-

Join me on an incredible four-day journey as we cycle along the Great Allegheny Passage (GAP) bike trail from Pittsburgh, PA, to Cumberland, MD. With my Trek bike, biking accessories, and camera gear in tow, we set out to explore the stunning landscapes and historical landmarks along this iconic trail.
-

This post serves as a collaborative journal between the 4 of us (especially where food is concerned 😂), so may be a bit verbose in areas. Hopefully readers will find some of these details useful. The Lead Up After a crazy year, both from work & life perspective, the Heunis family needed a proper break…
-
Hier waar ons bly is beslis ‘n seisoenale vakansiedorp so die grotere meerderheid mense wat Boesmansriviermond ken ken die luilekker somerdae. Maar ons wat die voorreg het om permanent hier te bly weet al te goed dat die plek op sy mooiste is van Februarie tot Mei.
-

Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika se leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale uitkyk op Afrika van “gee…
-
Vandat ons huis in 2008 klaargebou is het ek as ‘n totale leuk begin tuinmaak. Wel ek besluit, maar die tuinjong doen die “maak”. Ek moet sê ek vind dit ongelooflik stimulerend. Ek probeer so veel inheems gaan as wat ek kan, maar ek het ‘n paar uitheemse plante ook. Soos enigeen in die omgewig…
-
Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy…



