Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering.

Potnotas:


of laai af.

Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.

Posted in

2 responses to “Potgooi 28!”

  1. Mike Avatar

    Eerste Afrikaanse potgooier in die hele wye wêreld…

    The Red Apple is inderdaad heel besonder.

    … ‘nou meer ‘n realis’ 🙂

    Gooi so voort.

  2. Abbie Heunis Avatar
    Abbie Heunis

    Misdaad is vir my net eenvoudig te erg in die land. Ek dra deesdae alles op my lyf as ek reis – 2 laptopS, kamera, GPS, ens. – selfs al gaan ek net vir 5 minute in ‘n publieke toilet in. Saans slaap ek met al my flat deure gesluit en met die vensters toe. Ek is gatvol daarvan om dinge reg te maak (gebroke slotte en vensters) of te verloor aan diefstal. Ek bly eerder by die huis as om in die stad uit te gaan. Nee wat. Ek sien nie ‘n toekoms in SA vir my nie.

    Daar is altyd ‘n miljoen oplossing vir ‘n probleem. Ek vra net dit, “WHERE’S THE OUTRAGE???” Tot witmense nie hul ware gevoelens kan uit druk nie, en solank wat hulle net as rassiste stil gemaak word, gaan dinge nerens gaan nie. Dan gaan witmense net voort om uitgesluit te voel uit SA.

Leave a reply to Abbie Heunis Cancel reply

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.