
Ons 1ste huis is nou op so te sê dakhoogte. Hierdie is ‘n foto van die straat af. As jy sukkel om die huis te sien is dit doodreg; dis hoe ons om ontwerp het.
Dis ‘n lekker groot erf (1200m2) en ons het ‘n lekker groot tuin voor, met die huis wat agter weggesteek word. Ons begin nou al ‘n gevoel kry van die huis en dis presies wat ons wou gehad het. Ons is ook aangenaam verras deur die grootte van die tuin agter.
Nou wil ons net intrek!
Leave a Reply