Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Die is ‘n foto van die Boesmansrivier (die tweede langste gety rivier in Suid-Afrika) se mond tydens laagwater. Dit is ongelooflik hoe veel anders die rivier lyk as dit hoogwater is.

Posted in ,

One response to “Boesmansrivier Mond”

  1. katjiepiering Avatar
    katjiepiering

    dit is pragtig!

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.