Potgooi 25

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

Skakels:

of laai af.

3 thoughts on “Potgooi 25

Add yours

  1. Dogtertjies is beste, maar moenie dink hulle is enigsins soeter nie.Name:1. Prinses2. Diana (jy is mos nou Brits)3. Parys (of Paris in Engels)4. Londen (miskien het Beckham ‘n punt beet)Herkie en Mathilda van Johannesburg (maar tot onlangs ook Londen).

  2. Hallo julle. Ons luister gereeld vanuit Miami. Ons het julle podcast oor Florida baie geniet. Ek wou net sê dat ek baie gejag het in SA. Ek het nie trofees gejag nie, maar sommer net op die plaas. Vandat ek weg is by die plaas is ek heeltemal afgesit van jag af. Ek geniet dit nog steeds baie om die bokke te “spot”, maar ek wil nie meer skiet nie.Jaco en gesin.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.

Blog at WordPress.com.

Up ↑

%d bloggers like this: