Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref.

Skakels:

of laai af.

Posted in

3 responses to “Potgooi 25”

  1. Anonymous Avatar

    Dogtertjies is beste, maar moenie dink hulle is enigsins soeter nie.Name:1. Prinses2. Diana (jy is mos nou Brits)3. Parys (of Paris in Engels)4. Londen (miskien het Beckham ‘n punt beet)Herkie en Mathilda van Johannesburg (maar tot onlangs ook Londen).

  2. Anonymous Avatar

    Hallo julle. Ons luister gereeld vanuit Miami. Ons het julle podcast oor Florida baie geniet. Ek wou net sê dat ek baie gejag het in SA. Ek het nie trofees gejag nie, maar sommer net op die plaas. Vandat ek weg is by die plaas is ek heeltemal afgesit van jag af. Ek geniet dit nog steeds baie om die bokke te “spot”, maar ek wil nie meer skiet nie.Jaco en gesin.

  3. Anonymous Avatar

    hallo , ik ben julie ,ik kom uit belgië en ik zoek iemand uit afrika om mee te mailen (epos mee te sturen)wil jij me mailen ? veel belgische groetjesxxxJulie->>> coolsjulieke@hotmail.com

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.