Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Day: January 12, 2009
-
Vandag het my mond regtig oopgehang soos wat Regter Louis Harms (ek ken sy seun so op ‘n manier), adjunk Regter-President, vir Regter Chris Nicholson, ‘n senior regter van die Natalse Hooggeregshof, uitmekaar gehaal het. Teen die tyd weet almal sekerlik waaroor die saak gaan en ek is baie in my noppies oor die uitspraak,…