Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Day: October 24, 2005

  • Attie vat houe namens die Bulle en ons gesels oor omgewingsake, Serenity (die fliek), Afrikaans in skole, en ‘n klompie ander potgooie. Potnotas: Nuwe mikrofoon Keo se siening oor die Bulls vs Vrystaat Walvisse en Sonar My trofeejag brief Kew Gardens fotos Serenity (die fliek) Afrikaanse skole Charles Joubert se potgooi Wally McClure se ASP.NET…

  • Moi at work. This photo was taken by Wanda. Note the high tech way that my colleagues and I, as technically inclined people, have presented our functional requirements.