Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
recent posts
about
Category: Potgooi
-
Ons gesels oor ons Europese vakansie, rook in Europa, Chinese name, Hurricane Katrina, Krieket, die Tories, Israel, Pienk voete en nog meer. Verwysings: Parys fotos en George Claassen en Eurostar en Hawaii deur James Michener. of laai af.
-
Hierdie week is ‘n vol program. Ons gesels alweer oor die Bokke, Bulle, Kimi Raikonnen, Roger Federer, Godsdiens, Visas, en nog meer. Verwysings: Wimbledon Common fotos en Religion is a mental virus deur George Claassen en The Pew Global Attitudes Project en ANC: Afrikaans ‘an inspiration’ en Airline security: US style en Podcasting: A step…
-
Ons gesels oor die Bokke & ander SA sport, Afrikaanse musiek, kontroversiële blogs en ons Rapport dekking. Verwysings: – Die Rapport berig en – Die Kruger Park times en – Shamwari en Adrian Gardner en – Stef Bos en – Theuns Jordaan. of laai af.
-
Ons gesels oor Roland Schoeman, die Bokke, SAA, African Geographic en ‘n paar interresante websites. Verwysings: – Roland Schoeman en – Google earth (download link is ook hier) en – Art.com en – African Geographic en – Die Oos Kaap. of laai af.
-
Ons gesels oor die Londen bomaanvalle, Irak, Suid-Afrikaanse erfenis en ons stel nog ‘n podcaster voor. Verwysings: – Iraq body count en – The cost of war en – Amerikaanse militêre databasis. of laai af.
-
Ons gesels oor die BBC, plaasmoorde, Jake White, die Bokke, en ons stel nog ‘n podcaster voor. of laai af.
-
Ons gesels oor die Bokke, my skoonouers, Dalene Matthee, carting en ons stel nog ‘n podcaster voor. Of laaif af.
-
Ons 3de podcast (of podgooi in Afrikaans?). Hy’s net so ‘n bietjie groter as die vorige een. Ons gesels oor Bloemfontein, Cruise Ships, Blou Bulle en allerhande sulke goed. Kom luister gerus deur die instruksies bo te lees. of Laai af.
-
Hierdie is ons 2de podcast. Hy is baie kleiner (7.5MB) as die eerste Episode. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as…) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie tyd. Jy kan ook stream deur net te klik op die icon. Laai af. Potgooi…
-
Hierdie is ons eerste podcast. Julle sal sien ons sukkel maar by party plekke, maar ons is relatief tevrede met die eerste probeerslag. Die cast is 30 min lank. Om te luister, regs klik (right-click) die icon bo en stoor (Save target as…) die MP3 op jou rekenaar en luister dan daarna op jy eie…