Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Julle kan gerus na Hilda Smits se dig blog gaan loer by dignet. Sy is vreeslik goed, nee eintlik is sy briljant.

Ek is besig om ‘n website te bou teen trofee jag (by StopHunting.org) en toe vra ek haar of sy weet van ‘n natuur gedig wat ek kan gebruik. Sy het toe vanself met die stukkie magic vorendag gekom:

die trofees
die koppe teen jou kamermuur tuur glasig uit oor land en wier vas
gemessel sonder graf of steen jou vier mure demp die reuk van reen
soveel fier oe in jou tronk vermink verower die dag rus loodswaar
op sy drie pote maar jy klein man rower van die stom siel was jou
hande in bloed blind vir verstarde spoke snags soekend na reen

Dit het my sommer ‘n knop in die keel gegee. Rerig.

Posted in

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.