Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Month: November 2009

  • Rus in vrede Juan Jansen

    ‘n Week gelede is my vriend Juan Jansen koelbloedig vermoor. Hy en sy vrou, Nelmarie, was op pad om kontant van hul besigheid, die Sunshine Coast Spar, in te betaal, toe 4 swart rowers hom doodgeskiet het NA hy vir hulle die geld gegee het. Dit het die hele gemeenskap geskok en vir ons onmiddelike…

  • Ek was ‘n programmeerder (op verskillende vlakke) in Engeland vir 7 jaar. Soos lesers sekerlik weet is programmeerders redelik “geeky” en meeste mense sou sê relatief intelligent. Ek het sekerlik ‘n honderd kollegas gehad in hierdie periode. En ek kan eerlikwaar erken dat ek net 1 kan onthou wat nie evolusie aanvaar nie. En hy…

  • Die Blue Bulle se trofeekas is nou propvol na hulle die naweek die Curriebeker teen Adriaan Strauss se Cheetahs verower het. Met spelers soos Guthro Steenkamp, Bakkies Botha, Victor Matfield, Danie Rossouw, Deon Stegmann, Dewald Potgieter, Pierre Spies, Fourie du Preez, Morné Steyn, Bryan Habana, Wynand Olivier & Zane Kirchner gaan mense oor 20 jaar…