Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Author: Attie Heunis

  • ‘n Goeie vriend van my (lees sy Polities Korrekte blog) het vir ons kaartjies gekry vir die nuwe James Bond fliek. Wat dit nog meer spesiaal gemaak het is dat dit ons 1ste fliek by die nuwe Rosehill Mall flieks in Port Alfred was. Eerstens die nuwe flieks: Die fliek het net 60 sitplekke. Dis…

  • Yet another top-level ANC politician escaped justice & punishment when Magistrate Ricardo Phillips found Tony Yengeni, former whip of the ANC, not guilty of Drunken Driving. The horrifying thing is that the Magistrate said that the case was unlawful because the arresting officers were ordered by the then commander at the Goodwood police station, senior…

  • On Monday, 1 December Jupiter, Venus & the Moon was in the same area of our night sky. This is a relatively (to us) rare occurrence, the next time this is expected to happen is in 2057 when I’ll be 84!! The really good thing about this event is that it is entirely visible with…

  • Met die bou van ons huis (wat nou uiteindelik klaar is) het ons minder (eintlik te min) aandag gegee aan ons tweede baby: Die Red Apple. Maar nou is dinge weer aan die gang. Hier is van die verbeterings wat ons in die laaste paar weke aangebring het: Dranklisiensie (whooohooo – uiteindelik!) Kinder area (Jungle…

  • Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die…

  • Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou. Nou geheel en al uitgeput, maar daar is nog baie om te doen!

  • On Tuesday several major fires occurred in the Eastern Cape (partly because of a serious drought). One of these fires burned right through our neighborhood. Somebody (Rudi Beukes) had to literally run through the flames to grab Elke and her nanny from the house. The smoke and the flames were so bad that people told…

  • Hier is die 1ste foto van Oscar (amptelike naam Oz of Aquador). Hy is ‘n opregte (met pampiere) Duitse Herdershond. Hy is geteel in Port Elizabeth en is gebore op die 4de April 2008 (dit maak hom amper 4 maande oud). Sover is ek baie beïndruk met sy geaardheid; ek dink hy gaan ‘n goeie…

  • Last week I heard a story that enraged me: a successful Pick & Pay owner wanted to open a second Pick & Pay somewhere in the Southern Cape. According to my source Raymond Ackerman told this person that the only way in which he will ever be allowed to open that Pick & Pay was…

  • Tim Russert is gistermiddag (laat gisteraand vir ons in Suid-Afrika) oorlede. Hy het vir 17 jaar lank die uitstekende program Meet the Press aangebied. Die program het met die Amerikaanse top politici onderhoude gevoer. Dit was myns insiens die beste program van sy aard wat ek nog gesien het. Met Russert was die program was…