Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Author: Attie Heunis
-
I had just started at Dimension Data in 2010 when Marius Vorster, a colleague at the time, introduced to me to the Sony Ericsson X10 Xperia Mini. It was my first experience with an Android phone and I have to say that I was very impressed. So much so that I immediately got myself one.…
-

Ek ry toe gister, soos gewoonlik, Port Elizabeth toe vir my werksweek. Maar net so ‘n paar kilometer ander kant die Boknes afdraai kry ek toe ‘n plaaslorrie met 50 vrouens agterop wat oppad was om sigorei vir ‘n lokal boer te gaan pluk. Die lorrie het baie stadig gery en ek het gemeet om…
-

Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika se leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale uitkyk op Afrika van “gee…
-
Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene,…
-

Ek is nie iemand wat gewoonlik e-pos aanstuur nie en ek vee hulle gewoonlik vinnig uit maar ‘n kollega het hierdie ene vandag gestuur wat vir my regtig snaaks was. Dit is ware aanhalings deur All Black en Wallabie rugbyspelers en afrigters. Van hulle is kostelik. Ek dink darem regtig nie die Bokke is so onnosel…




