Fotos op die strand Ek en die twee prinsesse het gister middag na werk ‘n draai by die strand gemaak. Dit was ‘n fantastiese middag gewees en ek het hierdie mooi winter fotos geneem. Elke & Cara exploring on a boat July 10, 2010 0