Elke se 1ste konsert

Elke en Gustav was gister in hul 1ste konsert gewees. Elke het vrek baie uitgesien daarna en sy het dit regtig terdeĆ« geniet. Soos julle op die video sal sien het sy ‘n lang gehad want sy gaap kompleet soos ‘n minister in die Parlement. Sy is nog net 2 weke in die skool en sy verstaan nog nie altyd die Engels so lekker nie.

Blog at WordPress.com.

Up ↑