6 3rde Laan

Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou. Nou geheel en al uitgeput, maar daar is nog baie om te doen!

Fire in Riversbend

Riversbend Fire
Riversbend fire

On Tuesday several major fires occurred in the Eastern Cape (partly because of a serious drought). One of these fires burned right through our neighborhood.

Somebody (Rudi Beukes) had to literally run through the flames to grab Elke and her nanny from the house. The smoke and the flames were so bad that people told us our house had burnt down!!! Fortunately it was only the fence that actually burnt down.

It doesn’t like so bad now, but just imagine 8 feet tall flames and smoke so thick you can’t see 10 meters in front of you and your eyes burning. People were really freaked out.

Oscar: Die nuutste lid van die familie

OscarHier is die 1ste foto van Oscar (amptelike naam Oz of Aquador). Hy is ‘n opregte (met pampiere) Duitse Herdershond. Hy is geteel in Port Elizabeth en is gebore op die 4de April 2008 (dit maak hom amper 4 maande oud). Sover is ek baie be├»ndruk met sy geaardheid; ek dink hy gaan ‘n goeie waghond wees. En hy is baie oulik met Elke (ons 22 maande oue dogter). Hy is mal oor ons nuwe grasperk en die is al ingewy!

Nog fotos van Oscar.

Blog at WordPress.com.

Up ↑