Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika se leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale uitkyk op Afrika van “gee…