Tag Archives: Suid-Afrika

Suid-Afrika se dae getel?

October 27, 2009

6 Comments

Hierdie vraag duik nou weer in my gedagtes op nadat ek van ‘n goeie vriend verneem het dat hulle Elliot Mashile, voorsitter van die Oos-Kaap se drankraad moes omkoop om hulle lisensie te kry. Blykbaar het die vark ‘n moerse fancy kar en ‘n moerse salaris, maar hy het nie geld vir petrol in sy [...]

Continue reading...

South-Africa Rules!

August 31, 2009

0 Comments

Springbok bewonderaar

Ek dink regtig dat dit ongelooflik is dat Suid Afrika nou Nommer 1 in die wêreld is in Rugby (15man en 7s) en Krieket (Toetskrieket en Eendagkrieket)! In Rugby is ons boonop die wêreldkampioene in 7s en “regte” rugby en deur die Bulle hou ons die Super 14 trofee. In 15man rugby het ons die [...]

Continue reading...

Afrikaners vs Suid-Afrika

May 12, 2008

11 Comments

Hierdie skrywe is kommentaar op Of generations, arseholes, Isreal and volkstate, ‘n uitmindende weldeurdagte skrywe deur Mhambi, en sy kommentaar. ‘n Mens (lees Marthinus) moet nie jou kop breek oor die woord liberalisme nie. Dis semantics. In sekere gevalle is liberalisme nie ‘n slegte ding nie. Maar ek stem 100% saam met jou dat “unquestioning tolerance” [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.