Saterdag het ek, Stephan & Magdel Fourie en Chris Broom, ‘n vriend van hulle, gaan tandemvalskermspring in Grahamstad by die Joos Vos se EP Skydivers klub. En al was ons almal maar skrikkerig voor die tyd, was dit ‘n fantastiese ervaring – iets wat ek nie gou sal vergeet nie. Dis iets wat ek…