Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: rugby
-

Ek is nie iemand wat gewoonlik e-pos aanstuur nie en ek vee hulle gewoonlik vinnig uit maar ‘n kollega het hierdie ene vandag gestuur wat vir my regtig snaaks was. Dit is ware aanhalings deur All Black en Wallabie rugbyspelers en afrigters. Van hulle is kostelik. Ek dink darem regtig nie die Bokke is so onnosel…
-

Ek dink regtig dat dit ongelooflik is dat Suid Afrika nou Nommer 1 in die wêreld is in Rugby (15man en 7s) en Krieket (Toetskrieket en Eendagkrieket)! In Rugby is ons boonop die wêreldkampioene in 7s en “regte” rugby en deur die Bulle hou ons die Super 14 trofee. In 15man rugby het ons die…
-
Die naweek het ek net weereens besef dat daar ‘n besliste poging is om die Afrikaner te marginaliseer in Springbok Rugby. Op die oomblik is die oorgrote meerderheid van spelers in Suid-Afrika Afrikaners; 73% (11 uit 15) van die Springbokke is Afrikaners en ek vermoed dis nog meer in Provinsiale rugby. En tog is daar…
-
Just a quick brag blog! I met Prince William tonight. You know, the future King of England. An absolute delightful chap he is as well. This is all thanks to my good friend Thinus Delport. It happened like this: Thinus played in the Northern vs Southern Hemisphere exhibition Rugby match in aid of the Tsunami…
