Tag Archives: riversbend

En die groen gras groei daarom

September 30, 2008

0 Comments

Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die [...]

Continue reading...

6 3rde Laan

August 17, 2008

1 Comment

Wel ons het gisteraand uiteindlik ingeterek in ons splinternuwe huis. Ons het die huis (met behulp van ‘n argitek) self ontwerp en gebou. Nou geheel en al uitgeput, maar daar is nog baie om te doen!

Continue reading...

Fire in Riversbend

August 15, 2008

0 Comments

On Tuesday several major fires occurred in the Eastern Cape (partly because of a serious drought). One of these fires burned right through our neighborhood. Somebody (Rudi Beukes) had to literally run through the flames to grab Elke and her nanny from the house. The smoke and the flames were so bad that people told [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.