Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: Red Apple

  • I’m feeling guilty that I haven’t blogged since September. I try to blog at least once a month, but my life have been so hectic the last 3 or 4 months that I haven’t had the time to post something. In July I started programming again with Dimension Data. It was kind of something we…

  • Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-“pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering. Potnotas: Red Apple Farm Stall Boesmansriviermond Juan se moord of laai af. Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.

  • Ek dink Boesmans groei nou die vinnigste in ‘n vrek lang tyd. My Pa het die Red Apple Liquor Store in die laat 90s gebou. Die het van tyd tot tyd huurders gehad maar dit was meer leeg as vol. Die 1ste besigheid wat ‘n regtig ‘n sterk huurder geword het was Cecil en Yvonne…

  • Met die bou van ons huis (wat nou uiteindelik klaar is) het ons minder (eintlik te min) aandag gegee aan ons tweede baby: Die Red Apple. Maar nou is dinge weer aan die gang. Hier is van die verbeterings wat ons in die laaste paar weke aangebring het: Dranklisiensie (whooohooo – uiteindelik!) Kinder area (Jungle…

  • There was great excitement today when Karen Zoid and a group of her friends/relatives spent the afternoon in The Red Apple, our coffee shop. For foreign readers of this blog, Karen Zoid is a very well known Afrikaans rock singer.