Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: Pierre Spies

  • Die Blue Bulle se trofeekas is nou propvol na hulle die naweek die Curriebeker teen Adriaan Strauss se Cheetahs verower het. Met spelers soos Guthro Steenkamp, Bakkies Botha, Victor Matfield, Danie Rossouw, Deon Stegmann, Dewald Potgieter, Pierre Spies, Fourie du Preez, Morné Steyn, Bryan Habana, Wynand Olivier & Zane Kirchner gaan mense oor 20 jaar…

  • South-Africa Rules!

    Ek dink regtig dat dit ongelooflik is dat Suid Afrika nou Nommer 1 in die wêreld is in Rugby (15man en 7s) en Krieket (Toetskrieket en Eendagkrieket)! In Rugby is ons boonop die wêreldkampioene in 7s en “regte” rugby en deur die Bulle hou ons die Super 14 trofee. In 15man rugby het ons die…

  • Ek en my familie bly in ‘n klein dorp in die Oos-Kaap. Ek het grootgeword hier, maar ek is gebore op die delwersdorp Carletonville in die Transvaal. Nou my belydenis:  ek is ‘n baie baie groot Blou Bul ondersteuner. Ek weet self nie presies hoekom nie, die goed gebeur mos maar as jy klein is.…