Tag Archives: mp3

Potgooi 28!

June 2, 2010

2 Comments

Ja julle hier (na 4 jaar!!) is ons weer. Ons lig luisteraars in wat van ons geword het sedert 2006 te ons laas ge-”pot” het. Ek kla oor misdaad en die regering. Potnotas: Red Apple Farm Stall Boesmansriviermond Juan se moord of laai af. Onthou Attie se potgooi feed vir die wat wil inteken.

Continue reading...

Potgooi 27

July 10, 2006

11 Comments

Potnotas: Wêreldbeker klug. Dorset. Huistoe! Hof beskerm seelewe (vir ‘n verandering). Federer regeer Wimbledon. Daaglikse Brood en Johan & Anja de Vries. of laai af.

Continue reading...

Potgooi 26

May 30, 2006

4 Comments

‘n Vol program vanaand. Attie se nuwe paspoort maak Lené groen van jaloesie. Rugby (nie te veel nie ek belowe) en avontuur dek vanaand se sport. Britte se eie mediseine. Kan Afrikaans “mainstream” in Britanje word? Skakels: Martin Dreyer, jou beaut! Kiwi sondes en Jean de Villiers as kaptein Bokke wen Parys 7s Bitter pil [...]

Continue reading...

Potgooi 25

May 9, 2006

3 Comments

Die groot vraag: Seuntjie of dogtertjie? word beantwoord. Attie word ‘n Pommie. SA op die regte spoor wat jag aanbetref. Skakels: Radio Afrikaans Stop Hunting Beethoven se 5de simfonie Die Moddereiland Potgooi of laai af.

Continue reading...

Potgooi 24

April 24, 2006

0 Comments

Ja ons is weer terug en ons gesels lekker in hierdie deel 2 van Die Laphilõ Florida verslag saam met Boerseun en Boerdogter. Links: Blog inskrywing oor ons Florida trip Die Florida Gallery The 1ste Jaarlikse Potgooi Konferensie potgooi – Deel 1 Hawks Cay Resort of laai af.

Continue reading...

Potgooi 23

February 27, 2006

0 Comments

Nuwe potgooiers, Ertjie Heunis, Van der Watt en Beukes kruis swaarde (nie rêrig nie), Britse huispryse, sport en die BBC se nuutste bydrae to opvoeding. of laaif af.

Continue reading...

Potgooi 22

February 21, 2006

0 Comments

George Clooney en sy flieks, Brokeback Mountain, Homoseksualitiet (dit volg dan), Geld en standaard van lewe en Lené word uitgevang deur moderne tegnologie. of laai af.

Continue reading...

Potgooi 21

February 9, 2006

0 Comments

Op die vooraand van die 1ste game van die Super 14 lei Thinus Delport in die nuwe seisoen in. of laai af.

Continue reading...

Potgooi 20

February 2, 2006

0 Comments

Ons is uiteindelik weer op die lug. Ons wei maar net die nuwe jaar in. Potnotas: Kalahari Gemsbok Park photos Ricky Gervais podcast Laat weet van julle! of laai af.

Continue reading...

Potgooi 19

December 22, 2005

0 Comments

Lekker Kersfees! of laai af.

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.