Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: kenya

  • Rus in vrede Wangari Maathai

    Eergister is Wangari Maathai, stigter van die Green Belt Movement, oorlede aan kanker. Sy was 71. Mense wat my ken sal weet dat ek in die laaste 4 of 5 jaar min beïndruk is met Afrika se leiers. Ek het in 2006 teruggekeer na Suid Afrika vanaf Engeland met ‘n liberale uitkyk op Afrika van “gee…