Tag Archives: Huis Heunis

En die groen gras groei daarom

September 30, 2008

0 Comments

Wel ons is nou al 6 weke lank in ons huis. Ons begin nou al in ‘settle’. Ek het al Broadband, maar nog nie ‘n stoel nie. Ons het al ‘n kombuis, maar nog nie ‘n sitkamer nie. En so gaan dit aan. Ons het gelukkig al ons sitkamerstel bestel en hy behoort so aan die [...]

Continue reading...

Huis Heunis

December 13, 2007

0 Comments

Ons 1ste huis is nou op so te sê dakhoogte. Hierdie is ‘n foto van die straat af. As jy sukkel om die huis te sien is dit doodreg; dis hoe ons om ontwerp het. Dis ‘n lekker groot erf (1200m2) en ons het ‘n lekker groot tuin voor, met die huis wat agter weggesteek [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.