Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: godsdiens
-
Ek en my familie bly in ‘n klein dorp in die Oos-Kaap. Ek het grootgeword hier, maar ek is gebore op die delwersdorp Carletonville in die Transvaal. Nou my belydenis: ek is ‘n baie baie groot Blou Bul ondersteuner. Ek weet self nie presies hoekom nie, die goed gebeur mos maar as jy klein is.…
-
Hierdie week is ‘n vol program. Ons gesels alweer oor die Bokke, Bulle, Kimi Raikonnen, Roger Federer, Godsdiens, Visas, en nog meer. Verwysings: Wimbledon Common fotos en Religion is a mental virus deur George Claassen en The Pew Global Attitudes Project en ANC: Afrikaans ‘an inspiration’ en Airline security: US style en Podcasting: A step…