Attie Heunis's Journey
The ramblings of a Caucasian African American
Tag: FW de Klerk
-
Hierdie skrywe is kommentaar op Of generations, arseholes, Isreal and volkstate, ‘n uitmindende weldeurdagte skrywe deur Mhambi, en sy kommentaar. ‘n Mens (lees Marthinus) moet nie jou kop breek oor die woord liberalisme nie. Dis semantics. In sekere gevalle is liberalisme nie ‘n slegte ding nie. Maar ek stem 100% saam met jou dat “unquestioning tolerance”…
-
Ek was so ‘n ruk terug by die SA Golf Dag hier in Engeland. FW de Klerk, een van my ultimate helde was ook daar gewees. Dit was interessant en hy het ‘n baie goeie speech gegee, maar ek was eintlik effens teleurgesteld in hom. Hy het obviously oud geword, maar meer as net dit:…