Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: frontslide

  • 6 months in… USA journey

    So here we are. We have been proud USA residents for 6 months now! Needless to say, but with a wife and two kids, but not the dog :-(, it has been quite a change from our somewhat idyllic lifestyle in Boesmansriviermond on South Africa’s Eastern Cape. Although there are fundamental political, crime & race…

  • Spring is in the air

    It certainly was not a cold winter by any means, but it is always exciting when Spring shows it’s colours. This week there was a shift in the air. Not convincingly or completely, but hints of the freshness and warmth. Also the plants in my garden have started flowering. Spring has arrived!

  • Cara word 5

    Vandag het ons Cara se 5de verjaardag partytjie gevier. Ek moet sê dit voel partykeer vir my surrealisties as ek dink sy is al 5. Waar het die tyd heen gevlieg? In ieder geval dit was ‘n lekker partytjie gewees. Al Cara se maatjies was daar en sy – in haar sneeuwitjie rokkie – het…

  • Longwood Gardens

    On the advice of my cousin and others I took a trip to Longwood Gardens today. Quite honestly I was blown away. I have visited several botanical gardens, but truly this is was my favourite. It is one of the most impressive tourist destinations I have ever visited. Spectacular colours, deep greens, water works. It…

  • Makro fotos van my tuin

    My tuin is ongelooflik mooi op die oomblik en ek wou nou al ‘n ruk lank ‘n paar fotos van die blomme neem. Vandag werk ek van die huis af so ek het oor etenstyd ‘n paar fotos met my Tamron 90mm Makro lens geneem en hulle opgelaai. Die vetterige plantjie kom van my skoonma…

  • Valskermspring in Grahamstad

    Saterdag het ek, Stephan & Magdel Fourie en Chris Broom, ‘n vriend van hulle, gaan tandemvalskermspring in Grahamstad by die Joos Vos se EP Skydivers klub. En al was ons almal maar skrikkerig voor die tyd, was dit ‘n fantastiese ervaring – iets wat ek nie gou sal vergeet nie.   Dis iets wat ek…

  • Enigiemand vir Tennis?

    Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel…

  • Cara in ons tuin

    Vandag was een van daai spectacular dae wat ‘n mens net weereens laat besef hoe gelukkig ons hier in Boesmans is. Lae 20s en baie min wind. As jy hier bly raak  jy maar gewoond aan die wind, maar as daar dan wel min wind is, dan is hierdie ‘n paradys. Ek het van die…

  • Springbokke vs All Blacks in Port Elizabeth

    Ek en vriend Christoph Groenewald het gister die toets tussen die Springbokke en die All Blacks gaan kyk. Dit was die 1ste keer in 40 jaar dat die Bokke teen die All Blacks in Port Elizabeth gespeel het en was dus ‘n “once-in-a-lifetime” geleentheid wat ‘n mens net nie kon misloop nie! Dit was die…