Tag Archives: fliek

Resensie: The Killing Fields

March 7, 2009

1 Comment

Gisteraand op TCM het hulle die uitmuntende The Killing Fields gewys. Die fliek is gebaseer op die ware verhaal van Dith Pran, ‘n Kambodjaanse joernalis, wat na Amerika se ontrekking uit Kambodja gevangene geneem word deur die wreedlustige Khmer Rouge. Al het die fliek ‘n “gelukkige” einde is dit ‘n verskriklike hartseer fliek. Dit wys [...]

Continue reading...

Resensie: Quantum of Solace & Port Alfred Flieks

December 5, 2008

1 Comment

‘n Goeie vriend van my (lees sy Polities Korrekte blog) het vir ons kaartjies gekry vir die nuwe James Bond fliek. Wat dit nog meer spesiaal gemaak het is dat dit ons 1ste fliek by die nuwe Rosehill Mall flieks in Port Alfred was. Eerstens die nuwe flieks: Die fliek het net 60 sitplekke. Dis [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.