Tag Archives: Elke Heunis

January/February Holiday

February 6, 2010

0 Comments

After another hectic season we eventually went on holiday for 8 days. We stayed at Dune Park resort between Keurboomstrand and Plettenberg Bay. It is a very nice spot and the duplex units (2 bedroom, double storey) are very attractive, neat and certainly big enough for a family of four, like ours. It is just [...]

Continue reading...

Elke se 1ste konsert

October 21, 2009

0 Comments

Elke en Gustav was gister in hul 1ste konsert gewees. Elke het vrek baie uitgesien daarna en sy het dit regtig terdeë geniet. Soos julle op die video sal sien het sy ‘n lang gehad want sy gaap kompleet soos ‘n minister in die Parlement. Sy is nog net 2 weke in die skool en [...]

Continue reading...

Elke loop (op video)

September 13, 2007

0 Comments

Ons het vanoggend Elke se eerste treë op video vasgevang. Met die hulp van tegnologie kan lesers dit ‘n paar uur later sien. Die is ook toevallig my eerste Youtube upload.

Continue reading...

Die Ertjie op wit en swart!

February 27, 2006

6 Comments

Wel hier is hy nou op Wit en Swart vir die 1ste keer. Vir die van julle wat nog nie weet nie – ek en Lené is verwagtend. Of eerder Lené is nou tussen 11 en 12 weke verwagtend. Voorlopig weet ons nog nie of dit ‘n outjie of ‘n vroutjie is nie so ons [...]

Continue reading...
Follow

Get every new post delivered to your Inbox.