Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: drome

  • My droom gisteraand – ‘n strange ene  – het so gegaan: Ek en ‘n klomp mense onder andere my groot vriend Thinus kuier by vreemde mense – almal slaap in een groot vertrek. Daar is ‘n vrou wat van Shari, my niggie praat. Ek sê toe vir haar dat Shari my niggie is. Shari is…

  • Gisteraand het ‘n weird en lang droom gehad. Hy’t so gegaan: 1ste scene: Daar is ‘n klomp mense wat saam in ‘n kamer slaap. Ek, ‘n dokter en ‘n swart man lê op een bed. Niks gebeur nie, maar die volgende oggend toe ek wakker word word daar op my skouer geopereer deur die dokter.…