Attie Heunis's Journey

The ramblings of a Caucasian African American

Tag: Christoph Groenewald

  • Gister was weer een van daai onvergeetlike dae wat ons hier by ons in die Oos-Kaap kry. Windstil en mating; nie so warm dat ‘n mens kan swem nie, maar net ‘n wonderlike verfrissende lentedag. Ane, Tjaart en Fleur Coetzee se 3de kind, is by die Port Alfredse NG Kerk aangeneem en ons (Ek, Lene,…

  • Enigiemand vir Tennis?

    Vandat ons 5 jaar gelede terug Boesmans toe gekom het het my suster, Katinka, en haar man Sven aan ons gekarring om aan te sluit by die Kenton Tennisklub. Lene het op skool 1ste span gespeel so sy kan speel en ek het op laerskool ‘n bietjie gespeel, maar ons het gevoel dat ons te veel…